Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 19 172 positiewe gevalle, waarvan 16 190 van die virus genees is. Daar is dus 2 748 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 232.