Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 19 078 positiewe gevalle, waarvan 16 087 van die virus genees is. Daar is dus 2 757 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 232.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1151822191878599/?sfnsn=scwshmo