KYK: paaie van Ulundi-munisipaliteit geblok

Deel hierdie storie / Share this story

KWAZULU-NATAL. – Alle in- en uitgangspunte van Ulundi-munisipaliteit is heeltemal deur taxi-operateurs, hindernisse en lede van die publiek afgesper.

N.G. Zulu, uitvoerende direkteur, sê hulle het ook alle ondernemings aangeraai om die winkels tydelik en tot verdere kennisgewing te sluit. Hierdie protesaksie volg glo na die beweerde moord op ‘n plaaslike taxi-operateur.

https://www.facebook.com/watch/?v=2432781360348886

Volg Find-it hier.