Duisende op die snelweg in Pretoria

Deel hierdie storie / Share this story

PRETORIA. – Die massa-optog teen plaasmoorde is tans op pad na die Unie-gebou in Pretoria.

Dié optog strek oor drie bane van die snelweg, dit is hoe baie motorfietse, motors en bakkies aan die optog deelneem. Die dag word ook as ‘n biddag beskou.

https://www.facebook.com/merche.roux/videos/10223650192582834/