Vermiste vrou (22) gevindElbeth MaraisOctober 8, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Thandiwe Jouline Venolia Jobela (22) wat Sondag vermis geraak het, is veilig terug by haar ouers. Jobela se ma het bevestig sy is ongedeerd terug by die huis. Sy bedank almal wat na Jobela help soek het en Greenpoint ondersteun het. Previous Post Braam van Straaten to auction off his own Springbok rugby blazer Next Post MK8 Diamond Security gee om oor jou veiligheid