Die Wes-Kaap se grootste opgaardam, die Theewaterskloofdam, geleë aan die Sonderendrivier naby Villiersdorp, Wes-Kaap, loop oor.
Die SABC-nuus het bevestig die dam loop vir die eerste keer in 10 jaar oor. Die Theewaterskloofdam het drie jaar gelede die laagste presentasie water bevat en het die week na talle reënbuie die 99% merk verbygesteek.
Volg Find-it hier.



