Brandstof dalk binnekort goedkoper

Deel hierdie storie / Share this story

Volgens die Automobielvereniging (AA) gaan die 95 loodvrye petrol met 33 sent per liter daal en diesel met 93 sent per liter goedkoper wees.

Indien die petrolprys in Oktober daal, sal dit die sesde daling van die jaar wees en vir diesel die sewende daling van die jaar.

Paraffien gaan ook met 78 sent per liter daal, wat goeie nuus is vir mense wat dit in stowe en verwarmers gebruik.

Volg Find-it hier.