September 16, 2021

Twee honde by Horseshoe gevind

KIMBERLEY. – Twee Duitse herdershonde is vanoggend by Hoseshoe gevind. Een van die honde se voet het baie seergekry. Die DBV (Dierebeskermingsvereniging) is tans op pad om hulle te gaan haal.

Indien dit jou honde is, skakel asseblief die DBV by 053 831 7625.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *