Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 15 163 positiewe gevalle, waarvan 11 541 van die virus genees is. Daar is dus 3 436 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan steeds op 184.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1135677066826445/?sfnsn=scwshmo&extid=vysoKTI7H0aWuBXg