’n Harnas vir jou kind: Ja of nee?

Deel hierdie storie / Share this story

Deesdae is ’n harnas om ’n kind se lyf iets wat jy al hoe meer in die openbaar sien.

Sommige ouers voel natuurlik ’n harnas is die beste manier om jou kind teen moontlike ontvoerders te beskerm. Ander voel weer dat jy jou kind verneder deur hom of haar ‘soos ’n hond’ aan ’n harnas vas te maak.

Voel jy ’n harnas kan in vandag se tyd nuttig wees? Of stem jy saam met diegene wat voel dat jy jou kind verneder?