‘Tot in die fynste besonderhede sorg die Here’

Deel hierdie storie / Share this story

“Hoe groot is God? Die veld van ’n vriendin van my het gebrand. Hulle kon vining genoeg die beeste red, maar een van die kalfies het aan die slaap geraak. Hulle kon hom nie betyds kry nie en het die Here gevra om hom te beskerm. Tot in die fynste besonderhede sorg die Here,” lui ’n Facebook-inskrywing.

Die foto van ’n kalfie wat net-net die vlamme van ’n veldbrand gemis het, is onlangs op sosiale media versprei.