Die program wat vanoggend deur die munisipaliteit geloods is, se eerste dag is voltooi.
Hier is ’n foto van die Sol Plaatje werkers wat besig was om die Trimpark skoon te maak. Hulle is nou klaar en gereed om huis toe te gaan.
FiND iT sal jou deurloop van die program op hoogte hou.
Volg Finf-it hier.



