February 28, 2021

34 mense in taxi geprop

VRYSTAAT – ’n Taxibestuurder is in hegtenis geneem nadat 34 mense, insluitende skoolkinders, in sy taxi was.

Hillary Mophethe, die provinsiale departement se woordvoerder, het gesê die bestuurder word vir oorlading en regsverydeling aangekla. In ‘n video wat op sosiale media die rondte doen, word gesien hoe ‘n regsbeampte die mense tel toe hulle uit die taxi klim.

Volg Find-it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: