Die kommentaar het omtrent ingestroom nadat ’n vrou ’n foto op Facebook gedeel het waar haar baba bier drink.
Op die foto is ’n baba, ongeveer ses maande, wat ’n vol glas bier vashou met skuim op haar lip. By die foto is die volgende inskrywing: “Sy hou daarvan om Mamma se bier te proe #drinkup”.
Die Facebook-inskrywing is intussen verwydering.
Volg Find-it hier.



