#FiNDiTverkeerElbeth MaraisSeptember 19, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Daar is ‘n ongeluk in Boshofstraat na die CRC- kerk tussen ‘n bakkie en ‘n vragmotor. Care4You ambulansdienste is op die toneel. Een persoon is beseer. Albei bane van die pad is versper. Wees versigting indien jy daar ry. Previous Post Brand op die N12 Next Post Standbeelde van apartheid gaan geskuif word