Het jy ou swart-en-wit foto’s wat jy graag in kleur sou wou sien? Ons gee jou foto’s nuwe lewe. ‘Comment’ jou swart-en-wit foto hier onder en ons sal hom vir jou in ‘n kleurfoto verander.
Terme en voorwaardes:
– Net een foto per gesin.
– Foto’s sal op ons Facebook-bladsy gelaai word waarin jy dan jouself moet ‘tag’.
-Voeg name van persone in foto by, saam met die jaar waarin dit geneem is.
– Kleur op foto’s sal nie perfek wees nie en enige merke of verbleikte dele kan die uitkom affekteer.



