Man in hof op aanklag van kinderpornografieTania SmithSeptember 18, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – ‘n Mediabemarker (27) van ‘n plaaslike skool het vlugtig vandag hier in die landdroshof op aanklag van kinderpornografie verskyn. Die saak is uitgestel tot 29 September 2020. Previous Post Ou foto’s kry nuwe lewe Next Post Griekwas speel Saterdag eerste wedstryd vir 2020