September 28, 2020

Vermeende ontvoerder van kind uit restaurant in hof

Die man wat verlede week glo ’n kind by ’n restaurant probeer ontvoer het, is aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer, poging tot ontvoering en gewone aanranding.

Naseem Slamang (24) het in die Roodepoort-landdroshof verskyn na die vermeende ontvoering van die vierjarige meisie wat saam met haar ma by ’n restaurant gesit het.

Slamang sal in aanhouding tot sy volgende hofverskyning op 17 September bly.

Volg Find-it hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: