#FiINDiTverkeerElbeth MaraisSeptember 15, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Daar is ‘n ongeluk tussen ‘n motor en ‘n bakkie by die robot van MacDougall- en Memorialstraat. Die een baan is versper. Wees versigtig indien jy in daardie rigting ry. Previous Post Francois van Coke amper ’n tweeling ryker Next Post Mobifix – luister musiek in styl