Francois van Coke, die Afrikaanse rocker, se vrou is 36 weke swanger met ’n tweeling, ’n seuntjie en ’n dogtertjie.
Die paartjie het op Instagram aangekondig hulle wil hulle eerste seun Max noem. Hulle het reeds ’n dogtertjie (3). Francois het reeds ’n tatoe van dié naam Max op sy arm gekry. Hy het dit op sy sosiale media blaaie gedeel met die woorde: “Max van Coke kom in Oktober! #boetbadenhorst”.
Lauren deel ook gereeld foto’s en video’s op Instagram oor haar swangerskap.
Volg Find-it hier.



