Nuutste Covid-19-syfers in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die Covid-19-syfer in Suid-Afrika het oornag met 1 579 gestyg. Daar is nou ‘n totaal van 649 793 positiewe gevalle in die land.

Die land se gesondheidspanne kon tot dusver 3 918 478 toetse vir die virus doen. Daar is 577 906 persone van die virus genees en 15 447 sterftes.

Gauteng bly die provinsie met die meeste gevalle.