Niemand het ’n lewe ingedink soos wat dit vandag daar uitsien, kon indink nie.
Die nuwe term Coronasomnia beskryf die toestand van snags akker lê omdat jy gespanne is en jou daaglikse roetine as gevolg van die Covid-19-pandemie ontwrig is.
Cheng gee ’n paar wenke om Coronasomnia te oorwin:
– Bly by ’n roetine.
– Bly weg van sosiale media voor slaaptyd.
– Maak tyd vir ontspanning voor jy gaan slaap.
– Skep die ideale slaapomgewing.
– Oefen smiddae.
– Moenie saans ’n groot bord kos eet nie.
– Beperk jou alkohol- en kafeïeninname.
Indien jy in die nag wakker word, staan op. Vermy dit om op die horlosie te kyk wanneer jy terugklim in die bed.
Volg Find-it hier.



