Nuutste Covid-19-syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 13 123 positiewe gevalle, waarvan 9 499 van die virus genees is. Daar is dus 3 457 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 165.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1128303680897117/?sfnsn=scwshmo&extid=0Zv9llHhQOfIkGdL