Die realiteitsprogram van die bekende familie, Keeping up with the Kardashians, se 20ste seisoen, wat in 2021 uitgesaai gaan word, sal die laaste wees.
Kim Kardashian West het die nuus op Twitter bekend gemaak. Kim het hulle ondersteuners van 14 jaar bedank, maar het geen redes vir die beëindiging van die program gegee nie.
Die reeks is die rede vir die susters se bekendheid en hul loopbane in die mode- en skoonheidsbedryf. Kim het op die ouderdom van 21 ’n miljardêr geword.
Volg Find-it hier.



