Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 12 222 positiewe gevalle, waarvan 8 956 van die virus genees is. Daar is dus 3 114 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 150.



