Kry die nuwe LG Velvet 4G nou!

Deel hierdie storie / Share this story

Kort jy ‘n nuwe foon? Wat van die LG Velvet 4G vir slegs R499 per maand met Cell C?

Vir hierdie aanbod besoek jou naaste Cell C-tak by die Noord-Kaap-mall, New Park Centre en Kuruman-mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.