Covid-19: Nuutste syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 11 923 positiewe gevalle, waarvan 8 717 van die virus genees is. Daar is dus 3 049 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 145.

https://www.facebook.com/495880780806080/posts/1123655951361890/?sfnsn=scwshmo&extid=Uje3NKoBZHOlhBSW