AUSTRALIË – David Tait, ’n Australiese afgetrede man, kon nie sy oë glo toe twee groot luislange op sy kombuisvloer aantref nie. Vermoedelik het die slange deur sy kombuisplafon van sy huis in Brisbane geval voordat hulle onderskeidelik na die slaapkamer en sitkamer geseil het.
Tait erken aan 7News dis die grootste slange wat hy nog in en om sy huis gesien het. ‘n Slangvanger skat die slange is afsonderlik 2.8 m en 2.5 m lank met ’n gesamentlike gewig van 22 kg.
Volg Find-It hier.



