Drie maande oue baba uit motor geslinger

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN – ’n Drie maande oue baba is uit ‘n motor geslinger toe ‘n beweerde dronkbestuurder ‘n botsing reg van voor op ’n eenrigtingpad teen die motor waarin ’n baba ’n passasier was, gebots het.

Die bestuuder het vanaf ’n vorige ongelukstoneel gevlug.

Die baba en ouers het net ligte beserings opgedoen. Die bestuurder wat onder die invloed was, is in hegtenis geneem.

Volg Find-It hier.