Rifrughonde by Ekapa-myn gevindTania SmithAugust 31, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Twee Rifrughonde is vanoggend by Ekapa-myn se gronde gevind. Hulle moes iewers uitgekom het. Die honde is na die Dierebeskermingsvereniging (DBV) geneem. Indien dit jou honde is, skakel asseblief die DBV by 053 831 7625. Previous Post BOTHITONG-verkragter kry 20 jaar tronkstraf Next Post Standbeeld vir Diana se 60ste verjaarsdag