Pampierstad-moorde: Verdagte vandag in die hof

Deel hierdie storie / Share this story

Die 17-jarige verdagte wat vir die moord op sy ouers op Pampierstad in hegtenis geneem is, verskyn vandag in die landdroshof.

Kol. Dimakatso Mooi, polisiewoordvoerder, sê die egpaar se liggame is Donderdag in die veld gevind. Daar was oop wonde aan hulle lyke en daar word vermoed dat hulle met ’n voertuig gesleep is tot waar hulle gevind is.

Hou FiND iT dop vir meer inligting.