OPVOLG: Ongelukke buite Kimberley eis een lewe

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Daar was Sondagaand ongeveer 20:30 drie ongelukke op die N12 naby Shell Ultra City. Die pad was gedeeltelik toegemaak vir verkeer. Verskeie nooddienste, waaronder Care4You een was, polisie- en verkeersdienste was op die toneel.

Een persoon is oorlede en ses mense is beseer.