Man met R270 000 se bevrore hoenders gevind

Deel hierdie storie / Share this story

VRYSTAAT – ’n Man (32) van Botshabelo wat met R270 000 se bevrore hoenders betrap is, sal Maandag in die landdroshof op Boshabelo verskyn.

Lynda Steyn, woordvoerder van die Valke, sê die hoenders is vermoedelik deel van die buit van ’n gekaapte vragmotor uit Lesotho.

Die ondersoek duur voort.

Volg Find-It hier.