Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 10 568 positiewe gevalle, waarvan 6 972 van die virus genees is. Daar is dus 3 474 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 120.



