Man skiet glo eks-meisie voor kollegas

Deel hierdie storie / Share this story

OOS-KAAP – Avumile Mbuyiseli (29) het in die Mthatha-hof verskyn na hy glo sy eks-meisie, Noloyiso Genga (35), ’n skoonmaker by Mandleni Junior Secondary, voor haar kollegas doodgeskiet het.

Time Live berig die opskorting van skoolopleiding gee aan die oorledene se gesin die geleentheid om hul rituele uit te voer, terwyl sommige onderwysers en kinders berading ontvang.

Die saak is uitgestel tot 3 September 2020.

Volg Find-It hier.