Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 9 500 positiewe gevalle, waarvan 6 409 van die virus genees is. Daar is dus 2 969 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan nou op 120.



