Water spuit steeds weens gebarste pypFiND iT SpanAugust 26, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Die water spuit steeds die lug in weens ‘n gebarste pyp op die hoek van Jacobsonlaan en Queensweg. Die saak is meer as ‘n uur en ‘n half terug by die Sol Plaatje-munisipaliteit aangemeld, maar ons het nog geen terugvoer ontvang nie. Previous Post Bankkaart-sindikaat skuldig Next Post Twee vas oor R83 000 se dagga