August 5, 2021

Man vermoor in huisroof

VRYSTAAT – ’n Man (56) is tydens ’n huisroof in Saaiplaas, Virginia, vermoor. Leslie Mosikidile, sy lewensmaat, het op die lyk afgekom. Sy Mercedes Benz en twee televisiestelle is onder andere gesteel.

Sy het CPR toegepas

Brigadier Motantsi Makhele het gesê dat sy CPR toegepas het maar was onsuksesvol. Daarna het sy na die bure geroep en hulle het die polisie gebel.

Die polisie het Maandag met ’n soektog begin.

Enigiemand met inligting word versoek om kapt. Amos Mlangeni van Virginia SAPS Detective Services te kontak by 065 808 1202.

Volg Find-It hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *