Sanlam – daar vir jou kinders wanneer jy nie kan wees nie

Deel hierdie storie / Share this story

Elke ouer wil graag daar wees om te sien hoe hul kinders groot en onafhanklik word. Die lewe werk egter nie altyd so nie.

Een van die belangrikste dinge wat jy vir jou kinders kan doen, is om planne gereed te hê net vir ingeval dinge skeefloop.

Met Sanlam Voogdytrust kan jy verseker dat daar na jou kinders, as beginstigdes van jou polisse, se belange omgesien sal word.

Skakel Martha Jansen by 053 244 0871 of e-pos haar by: [email protected]