Yorkie-tefie opgetelFiND iT SpanAugust 22, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story Hierdie Yorkie-tefie is vanmiddag om ongeveer 16:30 naby Ambassador’s Lodge in Heerengrachtlaan opgetel. Skakel asseblief vir Pierre Oosthuizen by 083 419 9716 indien sy jou hondjie is of jy weet wie s’n dit is. Previous Post Kby-Voortrekkers se “Sop-in-‘n-bottel-projek” Next Post Weer vir vandag