Die ysige temperature duur vandag nog voort. Hoe koud is dit by julle?
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie koue fronte vir die komende paar weke voorspel.
Hier is ’n paar foto’s wat Jan Moolman gisteroggend op Oorlogspoort in die Coleserg-distrik geneem het.
















