Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 8 021 positiewe gevalle, waarvan 4 728 van die virus genees is. Daar is dus 3 194 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 97.



