Baie ouers het gemengde gevoelens oor die skole wat oor minder as ‘n week heropen.
Talle Oos-Kaapse skole voldoen nog nie aan die Covid-19-regulasies nie, sê die onderwysvakbond Naptosa.
Hoe voel jy daaroor? Gaan jy jou kinders skool toe stuur?
Volg Find-It hier.



