Tydens inperking het baie werknemers hulle werk verloor en mense moes eie inisiatief neem om geld te maak.
Versameling
’n Akteur en kostuumontwerper van Hongkong, Edmond Kok, het aan die werk gespring en kreatiwe maskers gemaak. Kok het al meer as 170 buitengewone maskers in sy versameling.
“2020 – die jaar van maskers”
In Suid-Afrika het mense ook kreatief geraak by die Johann van Heerden-kunsgalery, Pretoria, waar daar ‘n uitstalling van ongewone maskers gehou is. Verskeie kunstenaars kon gaan spog met hul ontwerpte maskers. Die tema was “2020 – die jaar van maskers”.
Volf Find-It hier.



