Hou jou kleintjies so besig by die huis

Deel hierdie storie / Share this story

Die onsekerheid oor wanneer skole weer heropen, maak ouers moedeloos.

Kinders moet besig gehou word by die huis terwyl ouers net in stilte hulle werk wil doen.

Hier volg ’n paar idees om die besige bytjies besig te hou: