Hartswater-moorde: Saak uitgestel

Deel hierdie storie / Share this story

HARTSWATER – Die Hartswater-moorde se hofsaak is tot 27 Augustus uitgestel.

Die vyf verdagtes in die moord op Danie Brand (83), sy vrou Breggie (73) en hul dogter, Elzabie (54), sou vandag in die hof verskyn.

Khomotso Mpumlwana (43), Tshepo Visagie (36), Tshepo Seolesang (20), Tshepaone Melato (19) en Realeboga Manyedi (18) is die vyf verdagtes wat in verband met die Hartswater-moorde in hegtenis geneem is.

Die saak is tot 27 Augustus uitgestel.

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/3507702395918761/