Vandale het by die Barrystraat-substasie ingebreek. Skakelaars is beskadig en kabels is gesteel. Die Groot Gat-toerismesentrum en die Protea- hotel se kragtoevoer is daardeur beïnvloed, maar is reeds herstel.
’n Saak van diefstal is by die polisie aangemeld.





