KYK: Brand-gesin se troosdiens

Deel hierdie storie / Share this story

Die Brand-gesin van Hartswater se troosdiens vind vanoggend in die NG Kerk Noorderharts (Magogong) plaas.

Klik hier om na die regstreekse uitsending van die roudiens te kyk.

https://www.facebook.com/ignaz.streicher/videos/10157183706312714/

Oom Dan, tannie Breggie en Elsabe Brand is op hulle plaas op Hartswater vermoor en was bekende mense op die dorp.