Hond na DBV geneem

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY – Hierdie goedversorgde hond het gister by Willem Harmse in die Carters Glen-gebied opgedaag.

Omdat die hond Harmse se tuin deur die nag dele van sy tuin verwoes het en hy nie langer na hom kon kyk nie, is hy na die DBV geneem.

Kontak die DBV in Kimberley indien dit jou hond is of jy miskien weet aan wie hy behoort.