KIMBERLEY – Chester, ‘n Boston Terrier-reun, het vanoggend in die Royldene/Minerva Gardens-area vermis geraak.
Skakel vir Paul Strydom by 082 606 7189 of vir Elzette Strydom by 060 503 6348 indien jy weet waar Chester is of hom miskien iewers gewaar.




